Home Inkontak Questions and Answers

Inkontak Questions and Answers

Dit gaan oor die “contention” van die produk. Hoe hoër die “contention”, hoe laer kan die prys gemaak word.

Albei gaan met “Active Fibre” uit die dorp na die data sentrum. Waar Wireless to the home vanaf ‘n toring van jou diensverskaffer met radio golwe met jou huis verbind word, word FTTH d.m.v. fisiese fibre kabels na die huise herlei. Hierdie is dan ook “Passive fibre” waar tot 128 huise van dieselfde fibre string gebruik maak en ook die poort op die diensverskaffer se toerusting deel. Die Wireless verbinding na jou huis deel jy nie met iemand anders nie.

Dit is hoeveel keer of aan hoeveel klënte die beskikbare bandwydte deur die ISP verkoop word. M.a.w. Kom ons sê die ISP het 10Mbps en hy verkoop aan 10 kliënte elk 10Mbps, daan het hy 100Mbps op die beskikbare 10Mbps verkoop. Dit is dan ‘n “contention” van 10:1.

Home
Account
Cart
Search
-
00:00
00:00
Update Required Flash plugin
-
00:00
00:00